Indien jy Port Alfred besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Port Alfred.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Alfred Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Alfred accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Port Alfred akkommodasie
102 lekke plekke om te bly
Tranquil Blessing is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Settler Sands, Port Alfred, geleë net oorkant die straat van...
Kellys Beachfront Apartments is teen die see in Port Alfred aan die Sonskynkus geleë. Die eenhede is ideaal geleë, ...
Sea Valley Villa
Sea Valley Villa bied selfsorg-gasteverblyf net 600 m van die strand af. Dit bied ook gratis WiFi. Die villa het 2 ...
Wavecrest Self-Catering Suites is aan die Sonskynkus in Port Alfred geleë. Dit het 3 selfsorg-eenhede wat goed inge...
Kowie River Guest House
Medolino Caravan Park
Medolino Caravan Park bied lieflike kampeerplekke in Port Alfred, net 'n hanetreetjie vanaf die Kowierivier wat na...