Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
157 lekke plekke om te bly
Kleinbos Game Breeders Gaste Huis word omring deur die heuwels van die Vredefortkoepel en is op 'n plaas met wild, ...
Green Ivy Guesthouse is in die skilderagtige dorpie Potchefstroom en is 'n luukse gastehuis wat gerieflike selfsorg...
Kraal African Luxury Lodge is 'n privaat juweel in die berge in Noordwes, 168 km vanaf Johannesburg met 'n uitsig o...
Goosebay Canyon is aan die oewers van die Vaalrivier in Vaaloewer, Gauteng geleë en is 'n B&B met konferensiegeriew...
Tokkelosbos @Schoemanshof
Robin's Place is 'n bekoorlike woonstel in Potchefstroom wat eenvoudige en gerieflike verblyf bied. Dit is ideaal v...
Turffontein Farm is op 'n 2500 ha-plaas sowat 30 km van Potchefstroom af. Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik o...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer