Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
158 lekke plekke om te bly
Devondale Guesthouse & Spa is 2 km buite Parys aan die oewer van die magtige Vaalrivier tussen die buffelsdoringbom...
L'abri is in die hartjie van Parys geleë en bied 'n asemrowende uitsig oor die Vaalrivier. Dit is die ideale blyple...
Hidden Grace Self-catering Unit is oorkant die Vaalrivier in Parys geleë. Die huis het slaapplek vir 10 gaste en ...
Rambling Rapids is een van die beste selfsorg-eenhede wat jy in die dorp kry. As jy op soek is na verblyf wat sentr...
Mistique Waters het die ideale ligging net oorkant die oewer van die Vaalrivier in Parys. Dis stapafstand van die d...
Vale2Vaal is in Parys geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy natuurskoon, vlieghengel-geleenthede, rivieraktiw...
2962 Parys Golf Estate is 'n pragtige selfsorghuis op die Parys Golf and Country Estate en is ideaal vir 'n gesinsb...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer