Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
157 lekke plekke om te bly
The Oak Potch bied gerieflike gastekamers in die hartjie van Potchefstroom. Hierdie ouwêreldse gastehuis is ideaal ...
Green Ivy Luukse Kamer en Private Tuin
Green Ivy Luukse Kamer en Private Tuin is in die prentjiemooi dorpie Potchefstroom geleë en bied gerieflike selfsor...
Goedgedacht Gastekamers is in Potchefstroom, met 'n uitsig oor 'n lieflike vleiland. Verblyf word gebied in 3 smaa...
Acorn Lodge and Skydeck
Acorn Lodge and Skydeck bied gerieflike verblyf in Potchefstroom. Die lodge is naby Noord-Wes Universiteit 'n Moo...
Droombos Plaashuis is 'n lieflike huis op 'n werkende plaas 19 km buite Potchefstroom. Die huis het slaapplek vir t...
Viooltjie
Birdsview Guesthouse
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer