Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
157 lekke plekke om te bly
Presidensie Guest Rooms is langs die President Pretorius Museum. Dit is in 'n baie rustige woonbuurt, 1 km vanaf di...
Birdsview Guesthouse
Campus Self-catering is op die Noordwes Universiteit se kampus in Potchefstroom geleë met 24 uur-sekuriteit en toeg...
If Not Why Not Guesthouse is in die hartjie van Potchefstroom net 2 km vanaf Noordwes Universiteit. Die ligging bie...
Rietpoort Cottages is 'n beesplaas naby Potchefstroom wat met wilde perde spog en verblyf in 3 luukse selfsorg-een...
A Tapestry Garden Guest House is by 260 Walter Sisulu-weg 260 geleë, net af van die N12 af. Maak musiek saam met ...
The Boathouse
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer