Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Pretoria East

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria East bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 612 resensies.

Lynnwood, Pretoria-Oos

SereNight Gastehuis

"Ek was vir die eerste keer by Safari in Lynnwood Road, en ek moet se dit was nou vir my 'n "treat" gewees! Die hele Lynnwood Road is eintlik oortrek met oulike kwekerye en ander interessante winkels! "

Pretoria-Oos

Xaviera Guest House

"Vir ons plaasjapies is dit 'n lekker uitstappie met genoeg kuier en eetplekke en inkopies."

Lynnwood Glen, Pretoria-Oos

MacGregors Guest House

"Baie mooi en netjiese plekkie."

Pretoria-Oos

Willows Guest House

"Dit is goed geleë en bied verskeie winkelsentrums, aktiwiteite en teaters, ens. aan."

Pretoria-Oos

Wilgers Guest House

"Gunsteling gedeelte van die stad!"

Garsfontein, Pretoria-Oos

The Pillow and Spoon Guesthouse

"Pragtige omgewing, baie veilig en bietjie uit die stad om dit bietjie rustiger te maak. "

Pretoria-Oos

Waterfalls Boutique Hotel

"Een van di mooiste plekke. Kamer is pragtig. Diens is uitstekend! Sal definitief aanbeveel!"

Pretoria-Oos

Willows Guest House

"Die gastehuis was geleë in 'n baie mooi omgewing. Miskien te verwyderd van die middestad vir sommige persone wat reis vir saketransaksies, maar ek het dit verkies dat ek saans stilte en rustigheid kon ervaar en kon slaap in 'n omgewing sonder hoorbare stadsgeraas."

Moreletapark, Pretoria-Oos

Tekiah

"Moreletapark is veilig en naby 'n paar groot winkelsentrums geleë. Dis maklik bereikbaar en die omgewing is mooi. "

Wingate Park, Pretoria-Oos

El Gibbor

"Die area is baie mooi en baie veilig."

Pretoria-Oos

KammaFrans Accommodation

"Die trou "venue", Watercrest, was heel oulik en baie netjies."

Garsfontein, Pretoria-Oos

N&A Guest House

"Was my eerste keer in Garsfontein - ken nie regtig die area nie."

Wapadrand, Pretoria-Oos

Nana's Grace Guest House

"Dit is rustig en skoon daar, en uit die stad lawaai!"

Lynnwood, Pretoria-Oos

Matie's Place

"Naby aan hoofweg maar tog stil, voel nie asof jy in die stad is nie. Baie lekker geriewe naastenby."

Pretoria-Oos

Xaviera Guest House

"Mooi woonbuurt met voldoende inkopiesentrums naby geleë."

Waterkloof Glen, Pretoria-Oos

The Aviary

"Bergfietsroete, Woolworths food court en Coco's restaurant baie naby. Stil, mooi woonbuurt met maklike toegang na hoofroetes. "

Garsfontein, Pretoria-Oos

N&A Guest House

"Geniet die area baie. Dis naby al die plekke waar jy wil wees, maar steeds stil en nie te duur nie!"

Waterkloof Glen, Pretoria-Oos

The Aviary

"Safe and beautiful area."

Wapadrand, Pretoria-Oos

Wapadrand Cottage

"Dit was werklik 'n baie goeie ondervinding en alles was so presies en pragtig. Baie dankie."

Lynnwood, Pretoria-Oos

Sleep Awhile

"'n Pragtige, 'veilige' en stil buurt."

Lynnwood, Pretoria-Oos

Maribelle's Bed & Breakfast

"Close to lots of shopping, safe neighbourhood."

Waterkloof Glen, Pretoria-Oos

The Aviary

"Waterkloof Glen is op die voorstoep van die Kloof Medi-Clinic Hospitaal."

Pretoria-Oos

Christine's Guest Room

"Verkeer in Simon Mahlangu kan stadig beweeg. "

Wingate Park, Pretoria-Oos

LeoZet Self Catering Flat

"It is a very neat, clean suburb."

Lynnwood, Pretoria-Oos

Guest House Seidel

"Lynnwood is baie sentraal."

Wingate Park, Pretoria-Oos

El Gibbor

"Netjiese rustige area en sentrum is net om die hoek van verblyf."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang