Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.
"Omdat Pretoria Noord vir ons nog vreemd is, is daar 'n gevoel dat dit ver van die Malls is. Ons het wel by Wonderboom Junction uitgekom en by Ocean Basket iets gaan nuttig. Andersins was ons ondervinding fantasties."
"Beautiful area, the little Spar Shopping Centre cater's for all your needs and some. Great Historic places just around the corner to visit and Mall's. Beautiful Shops for an unforgettable shopping spree. "
"Dit is 'n baie lewendige omgewing, veral met Weiveld en @ The Beach wat in die omtrek is. "
"Ek dink die mense wat 'n gastehuis bestuur moet vriendelik wees en almal kan by Heila iets gaan leer, sy is 'n pragtige mens. Baie dankie aan haar en haar man vir alles."
"Min tyd gehad om die area te verken maar waar die akkommodasie was, is dit 'n netjiese omgewing."
"Ons het gevind die padaanwysings was nogal onduidelik. 'n Moeilike adres vir die vreemdeling om te vind, ons het nie 'n GPS gehad nie."