Geverifieerde Resensie
Pretoria
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2125 resensies.
Zambezi Country Estate, Pretoria
Anja's Place"Die siening van gaste ten opsigte van toeristebestemming mag uiteenlopend wees, derhalwe sou ek dit nie noodwendig as 'n toeristebestemming beskou nie, maar meer 'n bestemming waar die ligging en die gerief van die verblyf eersteplek inpalm."
"Stil, rustige omgewing, ideaal vir besoeke aan die SABS, UNISA, hospitaal en universiteit. "
"It's a busy city area so there is always a buzz around you but it's great for city souls. We felt generally safe in Lynnwood Glen but the establishment we stayed at was within a security complex."
"Rietfontein seemed like a quiet, safe suburb but it is not a tourist destination. Great stay for a business trip."
"Dit is gerieflik om by meeste plekke uit te kom. Maak net seker dat jy 'n nuwe padkaart het (of GPS), want met die verandering van die name van so baie strate, kan jy lekker rondry in sirkels!"
"Vir ons is dit nogal naby alles wat ons gewoonlik wil doen. Ons is van Ermelo af, en ons sal graag brosjures van plekke en inligting van daardie omgewing wil hê sodat 'n mens die omgewing meer kan benut en besigtig oor 'n naweek."