Geverifieerde Resensie
Pringle Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pringle Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 251 resensies.
"Sleeping village out of season. Great beach. Beach small and crowded in season. Can be very windy for long periods. Problem with baboons and the rubbish removal system is a schlep."
"Hopeloos te min ontspannings geriewe. Geen "goeie" winkels en beslis nie toeriste- of wegbrekersvriendelik nie. "
"Lovely area. Very peaceful. Read about car break-ins while we were there, but we were not affected. Very neat."
"Pringlebaai is pragtig en die inwoners se paraatheid tydens die lelike vuur, was indrukwekkend."
"Toegang tot swemplekke kan vergemaklik word. Byvoorbeeld op 81 en 'n ander met krukke is dit amper onbegonne."
"die dorp se nuwe HRK restaurant is 'n aanwins. Goeie kos en so romanties. Diens fantasties. Strand was skoon en die water was heerlik vir swem. Die dorp het baie potensiaal en bied baie vir elkeen."
"Plekkie met onvoorspelbare klimaat, maar heerlik stil en gerieflik naby waar mens sommer net kan ontspan!"
"Beautiful area, not for the faint hearted if you are scared of baboons and snakes. Lovely setting."
"Heerlike sakesentrum met verskeie intieme restaurante. Gerieflik naby aan Kaapstad en lughawe. "
"Fantastic people who are very friendly. Cannot wait to go back there for another holiday."
"Dis effe baie te stil daar, daar gaan nie veel aan nie, asook nie in die dorpie nie."
"A quaint little town where you can get away from the bustle of the city and just relax a bit. Try the askoek at Fynbos. It's really tasty."
"Dis die dorpie met die meeste atmosfeer aan die suidkus. Die proteas, fynbos en vriendelike mense is ‘n pluspunt!"