Geverifieerde Resensie
Robertson
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Robertson bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 724 resensies.
"There is actually a lot to do in Robertson, we took a boat ride on the Breede River. Went to Van Loveren wine estate for lunch and went to Four Cousins for breakfast. There's hiking and biking trails, and sky diving for the more adventurous!"
"Robertson is 'n pragtige plek. Ons was verras oor die mooi en skoon paaie en dorpies. Sal beslis weer daar gaan kuier."
"Ek sal dit weer wil besoek en langer tyd oorbly om al die interessante winkels te besoek."
"Groot geword op die dorp en was verbaas om te sien hoe dit uitgebrei het en hoe goed die vakansie akkommodasie is. My vriendin het ook die naweek in 'n gastehuis tuis gegaan wat net so oulik was."
"Ongelooflik mooi, die kanna's langs die paaie! Was ietwat bekommerd oor veiligheid omrede gelees van skietery op motoriste. Bly als het toe veilig afgeloop."
"Wow! What an amazing place to visit. Beautiful wine and fruit farms and very friendly people. We were impressed with one particular wine farm and the beautiful garden of Van Loveren."
"Baie pragtige plattelandse dorpie met goeie wynplase in die nabye omgewing."
"Robertson is 'n puik bestemming. Ons sou net voorstel dat meer van die wynplase voorsiening maak vir vreeslike warm dae, soos bv. lugversorging in die proelokale. Verder is Robertson en sy mense tops!"
"We have been visiting Robertson twice a year for many years. There is plenty to do in Robertson. The river for skiing and fishing, the mountains, the wine farms, lovely restaurants and even a lovely new shopping centre. It is in an easy two hour drive from Cape Town. Perfect for a weekend."