Geverifieerde Resensie
Robertson
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Robertson bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 724 resensies.
"Very quiet, friendly people. Strangers were so welcoming and really made every minute memorable."
"Eerste besoek en voorwaar 'n mooi dorpie en omgewing die berge en die groen wingerde asook die dorpies in die omgewing laat mens net in verwondering oor die Heer wat so mooi en volmaak geskep het was heerlike ondervinding."
"Ons was die 1ste Jan daar en al die wynplase was toe. Dis iets om te onthou vir toeriste."
"If you are a wine lover it is the best place to visit. It's a bit warm but it has nice places to visit and activities to do."
"Baie mooi wynlande en omgewing! Ons het die wynproe by seker plase baie geniet, maar die natuurskoon is ook baie mooi. Ons sal vir seker weer Robertson toe gaan, maar dalk nie weer in so 'n warm tyd van die jaar nie."
"Best destination all year round, always my go-to holiday destination. Friendly people, awesome Winelands. "
"Route 62 drankwinkel 'n moet stop in Ashton naby Robertson. Die manne daar ken hul drank!"
"We love Robertson, the vineyards, the mountains, the light, the sense of peace and tranquillity when you are there, the warm hospitality wherever you go. We go back again and again, and never want to leave!"
"Ek het nie gegaan om die dorp te verken nie, en vandaar die gemiddelde 3 sterre. Het vlugtig die plaaslike supermark besoek, en wat ek in en om die besigheidsarea gesien het was baie skoon, rustig en 'n aangename ervaring."