Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

On the Bend

"Mooi skoon strate en rustige atmosfeer in die gebied waar ons gebly het."

Saldanhabaai Munisipaliteit

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Geen kommentaar baie skoon en toeristevriendelik."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Me Gustas Tu

"Dis n baie nice area. Ek sal oor en oor gaan."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis

"I cannot give any reviews about the Local Municipality as we need not or explore as the the area was exceptional."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Helios Place Holiday Accommodation

"Dit is 'n lekker vakansie-area vir familie. Ons swem gewoontlik in die lagoon in Sharkbay wat so 8-10km weg is van Helios af."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Die Jacobsdaller

"Ek hou nie van Saldanhabaai nie, maar Jacobsbaai is fantasties."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Dis Rustig

"Netjiese, skoon dorp."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis

"Keep up the good work, it's clean, beautiful and wonderful. You all are doing a great job out there."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"One of my favourite regions of SA."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Speelhuis Collection

"Natuurlik het ons baie gereeld en vir lank kragonderbrekings gehad. Maar dit was Eskom se skuld."

Saldanhabaai Munisipaliteit

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Pragtige, skoon omgewing met baie te doen."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Makarios B&B

"Goeie ligging vir toeriste."

Saldanhabaai Munisipaliteit

BlomHuis

"Lekker wye strate en baie palmbome."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Langebaan Beach Towers

"Geen slaggate, skoon water, skoon omgewing. Vyf uit vyf vir die munisipaliteit."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Terrace 563 @ Mykonos

"Great holiday destination."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Bella Mia

"An area worth visiting."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sea La Vie

"Alles is skoon en netjies en die teerpaaie om die dorp is in 'n puik toestand - baie beter as Gauteng."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Tortoise Rest

"Die dorp Saldanhabaai is 'n tipiese hawedorpie, maar die omgewing bied wonderlike toeriste-besienswaardighede en omgewing met die see een kant en die strandmeer ander kant."

Saldanhabaai Munisipaliteit

WestBed -The Legend

"Love that area, very beautiful part of the country with lots to explore."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Kwaaibaai View

"'n Pragtige, skoon dorpie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

On the Bend

"Langebaan is lank reeds vir ons 'n gunsteling Weskusbestemming met volop restaurante, winkels en 'n lekker gholfbaan."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Abalone Guest House

"Pragtig skoon, alles werk, veilige omgewing."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay Inn

"It's a beautiful place, would definitely come back again."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Kaliva 444

"Dorp is skoon en netjies, het lanklaas werkende straatligte gesien."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Vintour Guest House

"Always a fun breakaway in Saldanha Bay."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Speranza

"Langebaan is my gunsteling vakansiebestemming."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang