Geverifieerde Resensie
Saldanha Bay Local Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.
"Save for national loadshedding, there are not really any complaints. Very clean area and lots to do."
"Hulle kan asb. die parkering by die water 'n bietjie veilig maak, wanneer motors na die onder punt ry Vvr parkering, die ramp is te on veilig, motor se scoop kap gedurig."
"It was very easy getting there, not a lot of traffic. However load shedding is always a spoiler, but you get it everywhere so it was okay."
"Ons het die locals gevra vir braaiplekke in Langebaan niemand kon help nie. Daar was geen braai-spots langs die see of in 'n park nie."
"Nee wat, dit is alles so pragtig, ek het verlief gareaak op die Weskus en sal weer en weer teruggaan."
"Enige Weskusdorp het beperkte WiFi en uiters beperkte data van enige diensverskaffer. Jy gaan juis soontoe om die besonderse mooi natuur te geniet en die vriendelike mense te beleef."
"Bly steeds lekker om hier te kuier - strate en omgewing nog redelik skoon en net."