Geverifieerde Resensie
Sand Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sand Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 16 resensies.
"Die mense is vriendelik in Sandbaai. Ons sal beslis seker maak vir beter verblyf maar sal Sandbaai weer besoek. "
"Dit is 'n baie veilige en rustige woonbuurt. Die inwoners is almal baie vriendelik en hulpvaardig. "
"A best kept secret, did not even know the area existed, lovely quiet spot and not as touristy. Love the sea boardwalk so well maintained with a clear passion to do something for the community. This will be my spot to bring overseas guests for a lovely sea side walk away from Hermanus."
"Sandbaai is uniek, veral nou wat Hermanus se winkelsentrum 'n klipgooi daarvandaan is."
"Daar is veel te sien in hierdie pragtige stukkie van die Wes-Kaap."
"Die area is baie mooi en rustig nou nie baie tyd daar spandeer was by 'n troue by Hemel en Aarde."
"Die area voel baie veilig en dit is heerlik om langs die see te stap."
"Baie rustige dorpie vir rustige reisigers. As jy meer vermaak soek, is Hermanus net 3 km ver."