Geverifieerde Resensie
Sandbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sandbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 224 resensies.
"Sanbaai is 'n heerlike en rustige vakansieplekkie naby aan die strand en als wat jy nodig het. Een van ons land se weelde."
"Geniet altyd plekke naby die see en waar jy kan gaan stap. Amazing plek om te gaan vakansie hou."
"Goed geleë, baie naby Hermanus en Gansbaai waar ons baie walvisse gesien het! Nie te ver vanaf Kaapstad nie."
"Dit was vir my persoonlik baie beter as die ander klein plekkies in die omgewing en net 8 minute se ry van Hermanus!"
"Rustige dorpie, lekker stapstrate en strand. Ideaal vir mense wat stilte soek."