Verified Reviews
Central Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Central Drakensberg
Rated 4.4 out of 5 based on 284 reviews.
Champagne Valley, Central Drakensberg
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Een van dié mooiste plekke in ons land! Asemrowend natuurskoon!! Baie dinge om te doen; ziplines, eetplekkies, staproetes by Monks cowl, gholfbane, Falcon ridge se birds of pray is 'n moet! "
Winterton, Central Drakensberg
Goodhope Country Escape"Winterton is die sentrum van hierdie toeristestreek. Dit het 'n baie interessante museum. John Weston se gemotoriseerde karavaan waarmee hy en sy gesin honderd jaar gelede deur Afrika na Europa gereis het, staan in die museum. Die kurator en inligtingsbeampte van die museum is baie behulpsaam. 'n Goeie kaart van die hele gebied en al die oorblyplekke is beskikbaar. Winterton is 100 jaar oud, maar steeds 'n mooi dorpie wat goed instand gehou word. Iemand wat nog nie hier was nie, mis iets."
Mooi River, Central Drakensberg
Midlands Saddle and Trout Resort"Die Midlands Meander-roete is 'n moet en die omgewing 'n ongelooflike ervaring!"
Winterton, Central Drakensberg
Lilac Lodge / Purple House"Baie oulike plekkie en baie om te besigtig in die omgewing!"
Champagne Valley, Central Drakensberg
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Heart of Drakensburg. Lakes, mountains, waterfalls. Fantastic hiking and fishing. Winter period snow on mountains so log fires and red wine. Close to Winterton with Super Spar, restaurants and pubs. It is a chilled out place. If you are looking for parties and a rave, this area is not for you. To destress, unwind and blend with nature ideal for you."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Heerlike plek om te kuier."
Mooi River, Central Drakensberg
Wild Berry Guest Farm"We didn't find a restaurant in Mooi River. Had to travel quite far for supper."
Champagne Valley, Central Drakensberg
The Goodland Cottages"Baie mooi pad na Champagne Vallei - baie interessante plekke om te besoek."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Baie goed en sentraal geleë."
Mooi River, Central Drakensberg
Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation"'n Mens moet die Mooi Rivier ten minste een keer in jou lewe besoek. "
Winterton, Central Drakensberg
Lilac Lodge / Purple House"Baie lorries in die nag in die hoofstraat. "
Mooi River, Central Drakensberg
Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation"Die toeriste-winkeltjies by Nottingham Road was 'n verassing en moeite werd om te besoek."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Cayley Mountain Resort"Not much to do for the more mature guests."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve"Lieflike vallei, met verskeie verblyf- en ontspanmoontlikhede"
Champagne Valley, Central Drakensberg
Berghaven Cottages"Lekker naby al die berg-besienswaardighede en groter hotelgeriewe as jy wil gaan kuier of lekker eet."
Champagne Valley, Central Drakensberg
Berghaven Cottages"Skitterende omgewing met verskillende dinge om te doen."
"Escourt-omgewing het baie mooi plekke om te sien. Die Drakensberge is naby en daar is baie om te doen. "
Mooi River, Central Drakensberg
Wild Berry Guest Farm"Die dorp self bied nie veel vir toeriste nie, maar die omgewing en besienswaardighede langs die R103 maak daarvoor op. "