Geverifieerde Resensie
Summerstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Summerstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 209 resensies.
"Ons was in Somerstrand vir 'n konferensie en het nie veel verwag nie, maar die plekkie het ons aangenaam verras. Daar is allerhande oulike plekkies en dinge om te sien en in die tyd wat ons daar was, was die weer lieflik."
"Easy to find your way around, pretty neighbourhood with nice open areas, safe places to walk and lots of fun things to do and places to visit."
"Solank kinders daar studeer sal besoeke op ons lysie wees, maar ongelukkig nie tradisionele toeriste nie."
"Dis baie skoon "Summerstrand" moet dit beklemtoon, netjies voel sommer lekker om rond te wandel in daardie geweste..."
"Ek dink Somerstrand is een van die beter areas in PE om verblyf te soek. Het wel gehoor dat daar deesdae heelwat geweld en inbrake is in die area. Gedurende ons verblyf in PE was daar 'n inbraak by 'n gastehuis in die straat waar Hobie Beach Guest House is. Ek glo wel dat die sekuriteit by Hobie Beach Gastehuis goed is en 'n inbraak nie malkik sal wees nie."
"Eish this place is so peaceful. This was my second time, I found it to be the same as last time. It's clean and cool."
"Summerstrand het wonderlike potensiaal. Daar word mooi na die area omgesien en daar was gereeld mense wat die strande en paaie skoon gehou het."
"Somerstrand is nie die mooiste in die land nie maar seker die beste in die omgewing. Toegang is ook heel maklik vanaf hoofweë."
"Reasonably clean and neat. Here and there people who litter on the beach, but one gets that everywhere in SA. Lovely sidewalks for walking and benches for sitting - great idea."