Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.
"It gets extremely busy over the December period, however, it has a beautiful beach and river."
"Jeffreys voorsien in enige vakansieganger se behoeftes. Die restaurante se diens is puik en die werknemers in die winkels is werklik vriendelik en hulpvaardig, veral onder die druk van al die vakansiegangers."
"Die mense is vriendelik en die meeste is Afrikaanssprekend, wat dit als baie lekker maak. Die strate is baie skoon. J-Bay is ongelooflik."
"Ek is verlief op St Francisbaai! Die wonderlike strande, en veral die fantastiese seekos en mense is fantasties. Wonderlike juweel van 'n plek waar jy weer kan asem haal."
"Ons sal weer terugkom vir vakansie in St Francisbaai. Baie mooi dorp en omgewing."
"River mouth and the beach offer opportunities for swimming and other water sports as well as extended walks. The town/village is quiet. In town shopping is limited to essentials, but a shopping mall is some 30 min (by car). "
"A very pleasant place. Will most definitely go back there again and will gladly recommend it to anyone."
"Port Alfred is baie mooi en 'n lekker toeristebestemming. Baie om te doen."
Sondagsriviervallei, Sonskynkus
Intaka Lodge"Pragtig! Vir seker een van die mooiste dele van ons pragtige land."
"Geensins veilig om alleen te gaan stap of op die strand te wees nie."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
28 Stones Hill Guest House"'n Mens behoort meer as een dag daar te vertoef om alles te sien. Ons was jammer dat The Observatory tans vir restourasie gesluit is en dat die Settlers Foundation op Gunfire Heuwel ook vir die Kersvakansie gesluit was. Die Albany Museum was die besoek werd en die dame by die toerismekantoor was behulpsaam en vriendelik."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Milner Avenue Self-Catering Units"Baie winderig, maar genoeg ontspanning. Het die stad beslis geniet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Sam's Self-Catering"Altyd lekker om Port Elizabeth toe te gaan."