Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.
"Ons het nog nooit sulke vriendelike mense ontmoet nie. Ons was verstom. Waar ons ookal gestop het of ingegaan het was ons soos langverlore familie behandel. Merkwaardig!!"
"Dit is 'n baie oulike plekkie vir toeriste, maar daar is te min plekke om te gaan uiteet."
"St. Francis is pragtig ! Baie goeie en verskeidenheid restaurante! Baie om te doen. Mooiste natuur wandelpaaie om te stap. Bootvaart op die Krommerivier en lagoon was wonderlik!"
"Baie oulike dorpie. Ons oorweeg dit om oor die Desembervakansie weer terug te kom."
"Fantastic village to visit. Many restaurants to choose from and so much to do and very beautiful."
"Oulike dorpie - ons het nie veel tyd gehad om rond te kyk nie, maar dit wat ons gesien het - was goed."
"Baie mooi. Wat ons nie geweet het nie is dat alles om die Kowierivier draai en nie om die see nie! "
"Wavecrest is die moeite werd, baie branderplankryers, Nina's kan ek aanbeveel."
"Dit is 'n baie oulike plek en vorm deel van die groter Jeffreysbaai. Ek sal beslis weer daar gaan vakansiehou!"
"Soveel variasie in so 'n klein plekkie! Verskeidenheid strande - sand, rotse en rivier. Stapmoontlikhede oorvloedig. Die stap na die Diaz-kruis is 'n belewenis. Die winkels is goed en die bakkery 'n groot verrassing - die lekkerste brood. 'n Wenner-bestemming."
"Seaview is 'n pragtige plek weg van die gewoel, maar genoeg om te doen met puik restaurant en 'n nabygeleë inkopiesentrum."