Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Seventy9"Ek was net twee dae daar, kon nie regtig baie rondloop nie aangesien ek familie besoek het."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Margate Place Guest House"Dis goed om te sien dat die meeste plekke waar ons beweeg het skoon en netjies gehou word."
"Die dorp is skoon en netjies en daar is voortdurend mense besig om langs die paaie en strate skoon te maak. Pragtige lang strand en vriendelike mense."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Egmont Guest House"Kon nie veel sien nie. Kom maar net vir werk."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Close and Comfy"Eerste keer in Port Elizabeth en ken die stad glad nie en daarom voel ek nie gemaklik om kommentaar te lewer nie. Wat ek wel kan sê is dat ons met ons rondry in die stad dit aangenaam gevind het. Ons het nooit gevoel dis onveilig nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Amanzi Guest House"Al die mense wat ek ontmoet het, is baie vriendelik en hulpvaardig. Hierdie is een van die min bestemmings waar iemand se woord nog hulle woord is."
"Die dorpie en omgewing is pragtig, asook die strande. Beslis die moeite werd om weer te gaan."
"The municipality is useless and the roads are falling apart. However, all the businesses needed are there."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
Acorn Cottage Bed and Breakfast"Could do with some decent Municipal management."
"If you surf or fish, it is a no-brainer! Best bet is to stay for a week at least - that way you get to do day trips to all the attractions within a 150 km-radius."