Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Pine Tree Lodge"Nice and calm place, the people are also friendly."
"Jeffreysbaai is voorwaar die beste plek en dis 'n toerismeplek selfs vir buitelanders. Dit is selfs ook bekend vir die branderplankryers wêreldwyd."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Road Lodge Port Elizabeth Airport"Baie om te doen, pragtige strande, vriendelike mense."
"Ons sal regtig weer Jeffreysbaai toe gaan. Daar is genoeg goeie restaurante en toeriste attraksies en winkels. Ons hoop en glo dat die gebied se water probleme en tekorte nie die toerisme bedryf sal skade doen nie!"
"Behalwe dat die see altyd mooi is - is die deel waar die hotel is, nie baie aantreklik nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Brookes Hill Suites Unit 117"Middestad baie vervalle, maar strande en winkels netjies. Addo is ook die moeite werd."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Amor da Vida Self-Catering Accommodation"Interessante eetplekkies, vriendelike mense, baie besienswaardighede, naby Jeffreys, geen waterprobleme ondervind nie (net spaarsamig), skoon met enkele uitsonderings."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Milkwood Country House"It's a beautiful place, we enjoyed our stay."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Close and Comfy"My home town so always good to go back for a visit."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Serendipity Selfsorg"Gqeberha (Port Elizabeth) robots were not working. Caused a lot of traffic delays. "