Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.
"Ons bespreek altyd plek op Jeffreysbaai, want ons geniet dit en daar is baie besienswaardighede. We love Jeff's!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
The Palace Guest House"Water beskikbaarheid en beurtkrag is 'n probleem vir en by almal. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
32 Summerseas"Besonders skoon en netjies. Dis duidelik dat die mense trots op hulle stad is."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Brookes Hill Suites 223"Great place to have a getaway weekend."
"We love Jeffreys Bay, is our quick and lovely getaway from home."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"Vey unsafe. Every one at the stops warn us of robots hijacking. Roads are very poorly maintained."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Lavender Garden Cottage and Lodge"Port Elizabeth bied so baie. Net jammer van die verval van talle toerismebesienswaardighede."
"Jeffreys Bay never disappionts. It is always great visiting there. The beaches and the weather is great."
Boesmansriviermond, Sonskynkus
Makarios on the River"Pragtig! Die watertemperatuur was heerlik en die restaurante onverbeterlik. Dankie, Red Apple Farmstall, Kenton Asian en Stanley's! En die bote, vissermanne, gety en voëls wat die rivier lewe gee!"