Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Sunshine Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.

Port Alfred, Sonskynkus

Lambert's Rest

"Enjoyed our 2 days in this wonderful little village."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Stairway to Heaven

"Everything was wonderful, even the malls."

Boesmansriviermond, Sonskynkus

Berries Corner

"Mooiste strand en rustige atmosfeer."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Chardonnay Holiday Apartment

"I am afraid to say that being in the Eastern Cape, Jeffreys Bay looks like one of those towns where one has to be careful when moving around."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Bella Vista 6

"Baie lief om Jeffreysbaai toe te gaan om sentimentele redes."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Mooi @ Hippo

"Fantastiese kuier plek. Lekker rustig as jy bietjie wil ontspan. Winkelsentrums ook nie te ver uitmekaar nie en vriendelike mense."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Angels Rest

"Mense is ongeskik en baie bedelaars."

St. Francis, Sonskynkus

8 Sunset Drive

"Die beste dorpie vir mens en my viervoetkinders. 10 sterre vir als!"

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Stairway to Heaven

"Dit was my eerste keer in Jeffreysbaai en ek sal beslis weer gaan."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Claptons 24

"We enjoyed Jeffreys Bay."

Kenton-on-Sea, Sonskynkus

Friedenheim

"Dit is 'n pragtige, skoon vakansiebestemming."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Mie Sorelle

"Netjiese vakansiebestemming, met baie vriendelike mense."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Little Sister's Accommodation

"Dis 'n mooi omgewing met baie te sien en doen en al die mense was baie vriendelik!"

Port Alfred, Sonskynkus

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Port Alfred is skoon en netjies met ;n paar strande. Die kanale is indrukwekkend."

Sonskynkus

SANParks Addo Spekboom Tented Camp

"Agterpaaie kan baie verbeter."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation

"Great medical care options - nice to be only 25 mins from Greenacres where I had an appointment."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Abaco

"Dis eintlik nie so groot nie, maar die restuarante is great en die mense ook!"

Port Alfred, Sonskynkus

Hibiscus House

"Port Alfred is a great little town."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Claptons 30

"Jeffreysbay's city center wasn't quite the holiday destination I would recommend, but the beaches make up for that!"

Jeffreysbaai, Sonskynkus

33 Kingston Place

"Jeffreysbaai is ’n heerlike plek met baie om te geniet."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

The Bay Inn

"Baie swak, lelike, leegstaande geboue. Baie eetplekke is toe of op veiling. Die stad is besig om agteruit te gaan."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Abaco

"The Marina is the best place to stay."

Blad
Blad 66 - Wys 1951 tot 1980
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang