Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Still Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 715 resensies.

Stilbaai

Beach Castle

"Kort bietjie meer eetplekkies."

Stilbaai

Buttercup Luxury Beachfront Apartments

"Pragtige plek, ek gaan weer definitief weer soontoe."

Stilbaai

Botterkloof Resort

"Pragtige en skoon dorpie!"

Stilbaai

Aitsa!

"Rustig, baie mooi en bied genoeg aan om die kinders gelukig te hou."

Stilbaai

Geyer's Place

"Asemrowend!"

Stilbaai

Bosbokduin Cottages - Duntrune Beach House

"Regtig 'n stil aangename dorpie. Die padwerke is 'n frustrasie, maar gaan die toegangsroete baie verbeter."

Stilbaai

Wag-'n-Bietjie

"It is a very tranquil beautiful place with very friendly people and very in tuned with nature."

Stilbaai

Beach Castle

"Die winkels/besighede maak te vroeg toe."

Stilbaai

Beach Castle

"Ek was verbaas. Stilbaai is 'n lekker vakansiedorp met vriendelike en behulpsame mense en 'n aangename atmosfeer. Heerlike restaurante en genoeg winkels vir alles wat jy nodig het."

Stilbaai

Seeperdjie @ Lieflappie

"Iets wat my opgeval het is die borde wat lees " ry asb versigtig ons is lief vir ons kinders". Ek was ook verbaas om te sien dat motors soms nie stop by stop strate nie. Dalk omdat dit 'n stil tyd is? Die inwoners op Stilbaai is baie vriendelik en groet spontaan."

Stilbaai

Adagio Luxury Apartments

"Beautiful and quiet town."

Stilbaai

Aitsa!

"A place we still want to discover."

Stilbaai

Serenity

"Skoon, mooi dorpie."

Stilbaai

Botterkloof Resort

"Dit is die plek om te wees."

Stilbaai

Aitsa!

"Uitsonderlike vakansie bestemming vir die buitelug liefhebber."

Stilbaai

Muir Holiday Apartments

"Goeie ontvangs en diens by twee restaurant waar ons geëet het. Mense is vriendelik en behulpsaam oor die algemeen."

Stilbaai

Aitsa!

"Uiteraard hang dit af van jou behoeftes. Weg van die gewoel is 'n groot voordeel. Indien jy naby groot winkelsentrums en flieks wil wees, moet jy maar deurry Mosselbaai toe."

Stilbaai

Wag-'n-Bietjie

"Beste eetplek is "On the Rock"... Die kos en diens is uitstekend."

Stilbaai

Aitsa!

"Dit is ons volgende vakansie dorpie. Verseker!"

Stilbaai-Oos, Stilbaai

Bellevue Resort Unit 16

"Ons is gek oor die dorpie, dit was die eerste keer wat ons in Stilbaai was en gaan beslis weer soontoe. "

Stilbaai-Oos, Stilbaai

Hibiscus House

"Aangename omgewing. Moet nie die On The Rocks Restuarant mis nie, asook nie 'n stap op die hoofstrand nie."

Stilbaai

See-Struis

"Oos en wes, Stilbaai is pragtig met daardie "hier sal ek graag wil bly"-gevoel. "

Stilbaai

Beach Castle

"Die mooiste dorpie ooit."

Stilbaai

Beach Castle

"Stilbaai is die mooiste plek. Sal definitief graag weer daar wil bly, sommer permanent."

Stilbaai

19 Uitsigs Street

"Baie lekker rustig en stil."

Blad
Blad 19 - Wys 541 tot 570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang