Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Fijnbos Manor"Rustige dorpie, ideale sentrale ligging om die Overbergkus vandaar te verken, met addisionele voordeel van kort reistyd na moderne inkopiesentrums in Somerset-Wes, of Kaapstad, of wynkelders."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus @ 144"Ek persoonlik geniet dit om akkommodasie te bespreek in Kleinmond.Dis nie ver om te ry en ek hou net van die omgewing en die strand daar."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Brandy's Beach House"Bettysbaai is 'n ideale bestemming tussen see en berg. Pragtige swemstrande, botaniese tuine en pikkewynreservaat. Staproetes en vleie om in te swem en dis nog baie min gekommersialiseer, met net 'n paar winkels."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
'Die Rotse' Host House"Kleinmond is a small seaside village jam-packed with things to do for people of all ages and interests."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Our Happy Place"Baie oulike, rustige plekkie met unieke eienskappe."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"As jy 'n klein, rustige, mooi, eksentrieke plekkie soek om jou gedagtes te stil, is hierdie die plek. Mal oor die karakter en intieme dorpie. "
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Lazy Ways Cottage"Die dorpie sien my weer. Dit is waar ek eendag wil aftree met my eie huisie by die see."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Mountain Mist"The penguins, beach and Harrold Porter never dissapoint."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Protea Cottage"We loved the peace that surrounded us. The locals are very friendly. The views are breathtaking everywhere you go."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Gogo's Garden Apartment"Beautiful, peaceful place, pristine beach, just fabulous."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Listening Wind Self-catering"Windy at times, but that doesn’t make up for its beauty."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Lovely quiet little town - great to relax and take in the environment."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Mermaid's Tail"Excellent stay. Everyone should visit Pringle Bay and enjoy the experience."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Fijnbos Manor"Bettysbaai is 'n mooi plek, maar nie my smaak nie. Daar is heeltemal te veel bome en bosse."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Captain's Cabin"Heerlike dorpie om in te kuier.Goeie restaurante. Sal weer draai maak."