Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Le Reve"Die see-bamboes is 'n probleem, maar ons besef dit is 'n natuurprobleem. Gelukkig maak die munisipaliteit die strand gereeld skoon."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Lake House"Die mense van Bettysbaai en omgewing is warm en vriendelik."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Villa del Mar"Rustige dorpie. Lieflike stapplekke en die pikkewyne was 'n extra verrassing. Baie vriendelike locals."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Kara Mia"Die strand/(swem)-gebied is nie so maklik toeganklik nie en die baie bamboese met derduisende goggas daartussen, is nie so aangenaam nie. Andersins is die omgewing en natuurskoon asemrowend mooi."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Berard's Pringle Bay Beach House"Pringle Bay gets windy, plan around it."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Lakeside Cottage at Betty's"I've never considered Betty's Bay as an option for us for several reasons, but having now stayed there for the first time, I would definitely return."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Crassula"Betty’s Bay is peaceful and tranquil - lots of walks to do - beautiful location - personally, we love it!"
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Whalecome Guest Suite"Daar is klomp klein plekkies om te besoek en lekker kosplekke ook."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
2de Laan 102"Soek jy rustigheid en veiligheid is die beslis 'n plekkie om te ontdek, veral by die see gedeelte. Goeie staproetes. Waarlik 'n stukkie hemel."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Klein Uitkyk"Kleinmond het net genoeg uitgebrei om te voorsien in al jou behoeftes maar het nog steeds daardie tipiese seedorp-atmosfeer."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Castello Del Mare"Besonder stil en rustige area met al die basiese noodsaaklikhede, ingeslote van die beste boekwinkels vir die boekliefhebbers!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Blinkwater"Die staproetes en sout seelug is verslawend, daar is net te veel om te doen en te min tyd!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Rondawel by die See"Verskeie besighede ongelukkig vroeg toe op 'n Saterdag. Pragtige, rustige kusdorp. Ongewenste rondlopers kan problematies raak. Dit moet fyn dopgehou en goed bestuur word."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Bay Cottage"Lots of small interesting shops. The people are friendly and the beaches are clean and beautiful."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Vakansie Huis by die See"The house needs a deep clean. Other than that, we had a pleasant stay. "