Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Koinonia"Lieflike dorp, met 'n lekker strand - wees net gewaarsku die water is koud. Die deli op die dorp is van uitstaande kwaliteit."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Captain's Cabin"Pringlebaai se ligging is perfek as jy die dag lus het om in te ry stad toe is dit nie te ver nie, maar ook naby genoeg om na 'n aangrensde dorp te ry vir besienswaardighede. Alhoewel, as jou voete eers in Pringlebaai neergesit is, wil jy nie verder nie! Pringlebaai bied genoeg om jou besig te hou - plantegroei, sonsondergang, strande waar jy kan stap en swem! Die strand is mooi en die mense vriendelik!"
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Bay Villa"Klein dorpie met rustigheid. Die plek om te wees om te uit te rus. Beveel enige iemand aan om Pringlebaai te gaan besoek."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Beach House"Oulike wandelpad langs die see met opwindende fietsryroetes vir fietsry-entoesiaste. Die strandmeer bied ideale speelplek vir kleiner kinders. Ons sal die dorp en omgewing veral die natuurreservaat en wandelpaadjies langs die see graag verder wil verken."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Everything in Pringle Bay is literally within walking distance including the beach, good restaurants. Everything you need and no huge commercial stores."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
87th on 5th"Ek het verlief geraak op Kleinmond. Kan nie wag om weer te kom nie."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Elangeni"I enjoy Betty's Bay for a number of reasons. It is a beautiful area that isn't too built up and has many unspoilt green areas. Property owners also tend to keep indigenous plants in most of their gardens. It is sometimes windy but most days able to get some time on beach for swimming. If not, long walks along the shoreline (beaches and pebble bays) are lovely. Hiking in Koggleberg also an option. Hermanus, Botrivier relatively easy drive if one wants wine farms or restaurants."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Sunsets"Pragtige dorpie weg van die geskarrel maar tog naby genoeg aan ander groter plekke soos Hermanus, Somerset Wes en Kleinmond."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Mountain Dew Guest Rooms"Bettysbaai is 'n rustige plek met baie natuurskoon. Met net 'n paar kilometers beide kante toe is daar aangename eetplekke."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Lodge"Pragtige dorpie tussen die berg en see geleë. Ons sal weer daar gaar kuier."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Blueview on Silversand"Heerlike, stil en skoon omgewing. Uitstekende plek vir vakansie. "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Whaler's Point"Lekker plekkie met mooi berge en strande binne bereik van wynplase, gholfbane en ander dorpe."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Seaside Historical Cottage"Mense besonder vriendelik. Stappaadjies te heerlik!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
245 Main Road"Kleinmond a beautiful town, clean and no potholes, friendly people with amazing scenery. I love the ambience of this town."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Crassula"We always enjoy it whenever we go there, so much to see and enjoy. Lovely places and beaches are just so lovely."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sea-esta Betty's Bay"Restaurants are very expensive for what you get. "
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
@ Annie's"Wonderlike plekkie, perfek vir gesinne met jong kinders."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Martin's Nest"Pragtige dorpie in die natuur, met 'n rustige, veilige gevoel. Naby aan verskeie aktiwiteite."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
245 Main Road"Die Lagoon het nou 'n getypoel en dit is baie lekker vir kinders om in te speel. Dit het ook baie lekker stalletjies wat allerhande snoeperye en speelgoed en klere verkoop."