Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"Bettiesbaai is 'n baie besondere plek, rustigheid en kalmte heers hier en mens kry die indruk dat niks jou jaag nie en jy kan kalmte vind en net rus vir jou siel kry. Jy kry ook die indruk van veiligheid en dat dié 'n familiebestemming is waar jy sal veilig wees"
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Beach House"As Pringlebaai is a hot spot for burglaries and theft you need to warn holiday goers ahead of time."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"We love going back again and again."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
La Mer"Fantastiese dorp met vriendelike mense. Sal beslis weer gaan."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Honeyrock Cottages"Such a beautiful, friendly town. Value for money and very quaint."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Bay Cottage"Gorgeous views, safe community, a home away from home."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Karinchen"Wat 'n lekker kusdorpie. Gaan maak 'n draai by die Rooisand Natuurreservaat en gaan kyk die wilde perde en die pragtige natuur gedurende julle kuier, en die bio-walk langs die kus is 'n moet!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
2de Laan 102"Kleinmond is baie rustig en die natuur is wonderlik. Goeie rus vir jou siel en goed vir jou gemoed."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"It's one of my favourite destinations in the Overberg. Close to everything and a lovely beach, restaurants and shops close by. Lots of different accommodation to choose from and reasonably priced too."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
SeaBreak Cottage"Stunning beach and spectacular mountains. What more could you want."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"Kleinmond is soon en netjies en die mense is so vriendelik."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Whalecome Guest Suite"Toeriste sal Bettysbaai geniet. Die mooi uitsig, veral die see en sonsondergang."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
La Mer"A quiet, clean little town. Friendly people wherever I went."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Betties Place"Heelwat te doen vir ontspanning en heelwat om te besigtig."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
All Rounder Holiday Homes"Nice holiday town. Shops are bit expensive but you are on holiday so I think you can afford it. "
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Isle of Serenity"Baie lekker dorpie met genoeg doendinge vir kinders van enige ouderdom."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
The Wild Fig Guest House"Baie lekker kus-dorpie. Plekke oor die algemeen net duur."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Belle Mer Guest House"Pringle Bay has some lovely restaurants and the people are friendly and welcoming. We enjoyed that there are no street lights and one can walk about quite safely and there is respect for the animals and the environment. It could probably be quite windy some days, but a really nice place to visit that appears to be be growing as a tourist destination."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Blinkwater"Baie mooi tussen berg en see. Goed geleë om omgewing te verken."