Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Mountain Dew Guest Rooms"Beautiful town to visit if you really want to spend beautiful quality time."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cornerstone"Vriendelike en vinnige diens by restaurante. Lekker kusdorpie waar mens met gemak in veiligheid kan ontspan."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"Baie plekke in die omtrek vir voëlkyk: Harold Porter Botaniese Tuine, Stony Point, Kogelberg Natuurreservaat, Rooisand Bird Hide in buurtdorp Kleinmond om 'n paar te noem."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"Dit is so maai daar. Ons het 'n dassie en pikkewyne in die tuine van die inwoners gesien. Wonderlike plantegroei, mens kan myle ver stap en ook reuseduine klim. Ek sal enige tyd permanent daar wil gaan bly."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Honeyrock Cottages"Pragtige dorp en ons daar oorgeslaap om die volgende dag in ons eie woning in te trek in Bettysbaai. "
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Mermaid's Tail"Pringle bay is very nature friendly, very friendly people. If possible just do your shopping before hand. Shops is a bit pricy but its understandable why. I will recommend to anyone at any time."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Outback Inn"Ek sal weer op 'n volgende geleentheid Bettysbaai besoek."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Seascape"Vakansiedorpie, maar naby genoeg geleë aan winkels en ander aktiwiteite. Sal altyd Betty's onthou vir sy pragtige Silversand strand en die kostelike pikkewyne."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Vlei Studio"We have very fond memories of Betty's Bay, hence our occasional return."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
"Lekker privaat, maar tog naby besienswaardighede as jy dagbesoeke wil maak. Pringlebaai het egter al die nodige sodat jy nie êrens heen hoef te ry as jy nie wil nie."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Bergroos"Dit vat bietjie van die ontspanning weg om die heeltyd die bobbejaan-risiko in ag te neem, maar dis alles deel van die omgewing se skoonheid."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Belle Mer Guest House"Great Little Village with good food at very reasonable prices."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Moon River House"A great beach, with great swimming and bodyboarding. Beautiful walks up the mountain with fynbos all around."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Picollo Bocca Villa"Pragtige kusdorpie met lekker kuierplek by die waterfront."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Spatalla Holiday Homes - Spatalla 4"I loved it so much. I was able to go for a hike and swim."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Le Reve"Pragtige dorpie met alles wat jy nodig het. 'n Baie lekker plekkie om weg te breek en te ontspan."