Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
De Kelders, Suidkus Walvisroete
On the Rocks B&B"Next time we come in September or October when the whales swim in front of the room."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whale Heights"Ons tyd was te kort, maar ek het gewonder waar heen met kleinkinders sou mens hulle saam neem."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Snails' End Cottage"Sandbaai is 'n heerlike, rustige vakansiedorpie. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Ocean Song Self Catering"Die wêreld daar is pragtig. Ek sal enigeen aanbeveel om kwaliteittyd daar deur te bring. Ongeag of dit 'n gesin of twee verliefdes is."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Van Den Berg's Guesthouse"Was aangenaam verras deur die skoonheid van die omgewing."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Mondche"'n Baie rustige dorpie met baie vriendelike, hulpvaardige mense!"
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
D'Vine View"Sandbaai is gerieflik naby aan Hermanus. Die omgewing en see is pragtig. "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Blinkwater"'n Pick & Pay Clothing en 'n Mr. Price sal baie help vir die dae wat die weer jou so bietjie onkant vang."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Country House"Die mooi straatnaambordjies en oulike wandelroete voor ons oornagplek het ons beïndruk. Die walvis wat ons van die ontbyttafel kon sien was 'n bonus!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Berg en See"Kleinmond is vir ons 'n topbestemming. Mens het nog die gevoel van klein dorpie by die see. Verkeer is minimaal...en die hawe bied lekker kuierplek. Kinders geniet die strandmeer bydie hoofstrand en mens gaan kruip weg ir die wind by Palmiet, waar jy kan swem...roei...braai en die wind los jou uit! Walvisse gesien op ons trippie in Oktober..."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
KingFisher House"Very friendly people who greet when passing on our walks through the town. Really loved the atmosphere and the beach and the whole setting. A suggestion - when a booking is made then the house should be opened up to air beforehand, and the fridge put on - when we arrived the house had a very strong musty smell, and the fridge took a while to cool. Everything in the house is what you need for a getaway. Please pass on a thank you to the owners for allowing us to invade their space and enjoy our weekend. Much appreciated."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Bucaco Sud"Baie mooi en rustige dorpie met 'n gevoel van ontspanning."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Kapensis Guesthouse"Dit is goed geleë en daar is goeie restaurante ook. Dit was maklik om Hermanus toe ook te ry."
"Perfect setting, enjoyed the walk along the beach and the friendly people."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Van Den Berg's Guesthouse"Dis baie mooi en rustig, die plantegroei is mooi, die see en alles is 'n moet om te sien. Wil graag daar gaan bly."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Ocean Song Self Catering"Sandbaai is sentraal gelee vir besoekers aan die Hermanus area. Dit is stiller as die gegons van Hermanus self. Daar is baie om te doen en sien in die onmiddellike omgewing."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
-Aye' Leibbie's Lapa"Rustige kusdorpie met heerlike staproetes en rots paadjies. Ideale plek om te ontspan."