Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Jock's Bay View"Bettysbaai is 'n besondere plek en pragtig so teen die berg en die see."
"Baie sentraal vir besienswaardighede, Hermanus of in rigting van Kaapstad. Binne minute in hoofpad in beide rigtings."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Mountain Dew Guest Rooms"Great for a scenic and quiet getaway, especially if you enjoy going for a short hike or walk through the town. The restaurants and cafés are great, but there isn't a lot to do just in town."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Anne's Place"Ons is mal oor Bettysbaai - stil en pragtige gebied. Beslis die plekkie om weg te kom van ons gejaagde lewe en net om rustig te wees. Daar is ander dorpies rondom, soos Hermanus, Kleinmond en vele meer om te besigtig."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Heaven's Door"A very welcoming coastal town, with beautiful shorelines."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Friendly Stay"Gasvrye dorpie met vriendelike mense. 'n Besoek aan Die Bloubakkie is 'n moet van Kleinmond."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Jock's View"It's a lovely destination. I have been coming here for the past 3 years."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Red Door"Bobbejane 'n probleem. Ons sal nie weer teruggaan nie. Jy voel ingehok omdat jy nie deure of vensters kan ooplos nie!"
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Beautiful area for hiking."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Lily House"Daar was baie probleme met die krag die naweek, maar ons het nogsteeds baie lekker gebly en is mal oor Bettysbaai."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Penguin Walk Cottage"Naby genoeg aan Kleinmond vir aankope. As jy wil wegkom van alles is die dorp ideaal."
Fisherhaven, Suidkus Walvisroete
Selah Cabin"Nie veel om te doen in Fisherhaven nie, maar Hermanus is naby vir 'n uitstappie."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Deo-Lize"Wonderful natural beauty. No local coffee shops open for Monday morning breakfast."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sea-esta Betty's Bay"I will surely recommend it to my friends and family."