Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Suidkus
4.4/5

Lees regte resensies van Suidkus van 4893 geverifieerde gaste.

Indien jy Suidkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus akkommodasie

2375 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Beachfront Cottage Barry at Surf Spray is 'n nuut-opgeknapte strandkothuis met 'n see-uitsig en privaat toegang tot...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 5)

Footprints Beach House bied die perfekte gesinswegbreek waar gaste in die rustigheid van Southport, Port Shepstone ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 5)

Gratis kansellasie
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag (plek vir 6)

La Carona 3 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die eerste verdieping in St Michael's on Sea aan die Suidkus van Kwa...

Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Forelhengel
Gratis kansellasie
Braaiplek
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 8)

Kwamadevu

Selfsorg in Southbroom, SouthbroomSuidkus
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 8)

Kwamadevu is 'n ruim selfsorgvakansiehuis wat op 3 hektaar met 'n rivierfront geleë is. Dit is stapafstand vanaf di...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Alomsee 16 is 'n moderne en smaakvol versierde selfsorgwoonstel met 'n Mediterreense tema. Dit bied 'n asemrowende ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf R765
R 765 R 689
per nag (plek vir 5)
Vanaf R765
R 765 R 689
per nag (plek vir 5)

74 Eden Sands is 'n moderne tweeslaapkamer-eenheid met 'n see-uitsig. Dié eenheid is op die grondvloer geleë, maar ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf R765
R 765 R 689
per nag (plek vir 5)

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 5)
Langtermyn-verblyf 10% af!
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 5)

Umdeni Beach Cottage is in Glenmore aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Gaste kan die pragtige wild wat gereel...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 800
per nag (plek vir 5)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)

Beefwood Guesthouse

Selfsorg in Pennington, PenningtonSuidkus
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Beefwood Guesthouse is 'n selfsorg-strandhuis op 'n privaat eiendom van 4000 m² met 'n see-uitsig. Die huis bied oo...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Bazley Beach House bied selfsorgverblyf naby die strand in Bazley Beach aan die Suidkus. Die vakansiehuis is minder...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)

Marion's Rest

Selfsorg in Pennington, PenningtonSuidkus
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Marion's Rest is 'n selfsorghuis in Pennington, KwaZulu-Natal en is ongeveer 300 m vanaf Pennington-strand en 1,3 k...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)

Dis lekke by die see, dis lekke aan die Suidkus! Die Suidkus is die beste bestemming vir 'n seevakansie. Hier is pragtige strande, twee wêreldbekende skubaduikplekke en 'n prentjiemooi landskap in die binneland. Die water is warm en die atmosfeer is tropies – mens voel skoon asof jy op 'n eiland vakansie...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang