Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Suidkus
4.4/5

Lees regte resensies van Suidkus van 2319 geverifieerde gaste.

Indien jy Suidkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus akkommodasie

2348 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Eight Palms

Gastehuis in Port Edward, Port EdwardSuidkus
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Eight Palms bied 3 lieflike eenhede in die hartjie van Port Edward. Dis net 500 m vanaf die hoofstrand en 200 m van...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Indigo 11 is in die veilige Indigo Bay-kompleks, in 'n stil omgewing in Margate. Die kompleks is in Margate se goue...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Skoonmaakdiens
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 595
per nag (plek vir 6)

Bondi Beach Unit B

Selfsorg in Margate, MargateSuidkus
Vanaf
R 2 595
per nag (plek vir 6)

Bondi Beach is die ideale strandfront-eenheid en spog met direkte toegang tot die strand. Die kompleks bied hope ve...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 595
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)

San Lameer Villa 3112 is 'n selfsorgvilla in die ongelooflike San Lameer-landgoed, in Southbroom. Die eenheid bied...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 5)

Stella Maris 92

Selfsorg in Amanzimtoti, AmanzimtotiSuidkus
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 5)

Stella Maris 92 is 'n pragtige vakansiewoonstel met 'n see-tema in 'n veilige kompleks in die hartjie van Amanzimto...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 5)

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Stella Maris 142 is 'n gerieflike woonstel wat toegerus is vir selfsorg in die veilige Stella Maris-kompleks. Dit i...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)

Carmel View is 'n woonstel met ongelooflike uitsigte oor die see, en is gerieflik geleë oorkant 'n strand. Gaste wa...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 3 920
per nag (plek vir 6)

San Lameer Villa 3404

Selfsorg in Sanlameer, SanlameerSuidkus
Vanaf
R 3 920
per nag (plek vir 6)

San Lameer Villa 3404 is op die San Lameer-landgoed aan die KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dit is 'n subtropiese p...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 920
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 5 mense

Poolside Guest House

Selfsorg in Umtentweni, UmtentweniSuidkus
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 5 mense

Poolside Guest House is 'n selfsorghuis op die eienaar se eiedom in Umtentweni in Port Shepstone. Dié eiendom is di...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 5 mense

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)

Bass Beach Bungalow

B&B in Ramsgate, RamsgateSuidkus
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Bass Beach Bungalow is naby Ramsgate se Blouvlagstrand in KwaZulu-Natal geleë. Die eenheid is stapafstand vanaf die...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)

Dis lekke by die see, dis lekke aan die Suidkus! Die Suidkus is die beste bestemming vir 'n seevakansie. Hier is pragtige strande, twee wêreldbekende skubaduikplekke en 'n prentjiemooi landskap in die binneland. Die water is warm en die atmosfeer is tropies – mens voel skoon asof jy op 'n eiland vakansie...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang