Geverifieerde Resensie
South Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.
"Wonderlike strand, skoon en netjies. Baie om te doen. Goed geleë naby verskeie winkelsentrums, eetplekke, ens."
"Baie mooi plek en sal definitief teruggaan. Relatief rustig nog in vergelyking met ander kusdorpe."
"Great for fishing and children to play around in the little pools. The street allows for early and late walks or runs with a fantastic view. "
"Dit is 'n klein rustige bestemming. Tog is dit naby genoeg aan alle gewone fasiliteite, restaurante en dies meer."
"Die strandarea is nie so besig soos Amanzimtoti se strand nie, alhoewel naweke nogal besig kan raak. "
"DIe strand in Uvongo was gesluit vir 'n paar dae en die strandgebied tussen die see en die strandmeer was met hoogwater geheel en al oorstroom. Ons gaan al vir dekades Uvongo toe en voel dat die strand weer sand moet kry om die baaiers te akkomodeer."
"Baie besig oor Desember, maar dit is seker maar orals besig oor die feestydperk."
"The only problem is that there are no taxis to Scottburg Mall after nine o'clock in the morning until in the afternoon."
"Margate is ongelukkig nie meer wat dit 'n paar jaar terug was nie. Ek sou baie eerder Ramsgate aanbeveel."
"It would have been good to have had food outlets near the main beach with kids entertainment like super tube."