Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.

Woodgrange, Suidkus

Beach Cove

"Ongerepte deel van die kus. "

Shelly Beach, Suidkus

Trevi 3

"Dis baie sentraal geleë aan al die toeriste attraksies en die strande is baie mooi en nie gewoonlik oorvol nie."

Uvongo, Suidkus

205 Laguna La Crete

"Perfect location for a relaxing getaway."

Margate, Suidkus

Providence 06

"Great beaches, great restaurants. Bit worrying if they are struggling with water supply. A domestic lady who came in to clean for us said the water supply is often interrupted."

Doonside, Suidkus

5 Key Largo

"Baie rustig en gemaklik. Vriendelike mense, heerlike eetplekke! Als wat mens benodig in 'n radius van 50 km."

St Michael's-on-Sea, Suidkus

Gough Heights 7

"Die mense wat oor naweke agter die restaurant kuier, raas net tot laat in die aande."

Margate Beach, Suidkus

Boulevard 406

"We had wonderful stay."

Uvongo, Suidkus

Jakaranda 12

"Geniet dit terdeë. Baie om te doen en sien."

Margate Beach, Suidkus

Boulevard 101

"Baie lekker strand."

Pennington, Suidkus

Loerie Lodge

"Pragtige, stil dorpie."

Margate North Beach, Suidkus

Ithaca Studio Apartments

"Lekker plek, baie om te doen."

Uvongo, Suidkus

Laguna La Crete 13

"Love the location."

Sea Park, Suidkus

203 South Coast Riviera

"Prakties. Naby strand. "

Lawrence Rocks, Suidkus

Calamari 10

"Daar was 'n klomp walvisse wat elke dag daar kom speel het en die dolfyne het ons net so vermaak. "

Ramsgate, Suidkus

Villa Cara Mia

"Die huisie is net om die hoek van strand en Waffel House af. Ramsgate is pragtig."

Manaba Beach, Suidkus

Beau Vista no 4

"Die omgewing is baie gerieflik en sentraal geleë. Ons gaan gereeld na La Cote D Ázur, wat natuurlik 5 ster-gehalte is."

Uvongo, Suidkus

Uvongo Square

"Lekker strand alhoewel ons nie een keer kon swem nie. Ek dink die lewensredders was onredelik om jong mense en kinders uit die golfies wat tot by hul kuite kom te jaag. "

Manaba Beach, Suidkus

Dumela Flat 21

"Lekker vakansiebestemming. Alle nodige sentrums is in die omgewing."

Doonside, Suidkus

3 Key Largo

"Pragtige strande."

Manaba Beach, Suidkus

Arrilette Nr 10

"Heerlik en ontspannend."

Lawrence Rocks, Suidkus

Palm Park

"Great. We were given proper directions prior to our journey and a contact person."

Pennington, Suidkus

Loerie Lodge

"The restaurants around were not that great. But otherwise it's a lovey place to relax with the family."

Margate, Suidkus

Wild Waters Holiday Accommodation

"Alles wat mens soek is daar en die pryse beslis billik ook."

Lawrence Rocks, Suidkus

Calamari 10

"Die area laat jou voel asof jy jou eie rustige strand besit. Vriendeliker mense as die "locals" gaan jy nie sommer kry nie. Dit is 'n idilliese plek van vrede en rustigheid. 'n 10 uit 10 toeriste bestemming."

Margate Beach, Suidkus

Arabella No.2

"Please bring back the theme park, it served as great entertainment. The beach is beautiful and clean."

Oribi Gorge Natuurreservaat, Suidkus

Beechwood Cottage

"Dit was heerlik dat ons woonplekkie so na aan die Gorge was. Dis 'n bestemming wat ons as 'n gesin definitief weer sal wil beleef in die toekoms."

Blad
Blad 132 - Wys 3931 tot 3960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang