Geverifieerde Resensie
South Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.
"Dis 'n goeie vakansiebestemming en naby geleë aan groot winkelsentrums, verskeie strande en lekker eetplekkies."
"Margate is quiet and pleasant place to be with family. All amenities are within easy reach."
"Besige strand, warm water. Wonderlik vir warm weer, nie veel om te doen met n gesin wanneer weer nie fantasties is nie."
"My eerste keer hier en ek het dit geniet. Ramsgate-strand was perfek met Waffle house en restaurant binne loopafstand. Ramsgate is lekker sentraal en naby genoeg aan winkels ens. Sal weer besoek."
"Uvongo is klein genoeg en groot genoeg. Dis 'n dorp vir oud en jonk om te geniet. Inwoners was oor die algemeen vriendelik en verwelkom toeriste met ope harte. Daar is heelwat om te doen vir diegene wat nie net op die strand wil wees nie, self tydens reënerige dae. "
"Die Checkers-winkelsentrum is naby en baie goed toegerus vir alles wat ons wou aankoop. Daar is ook 'n Woolworths Food, drankwinkel, poskantoor en wegneemetes daar. By die hoofstrand, is daar ook die Splash waterglybane wat 'n treffer is vir die jongmense met lekker eetplekke ook daar. "
"Lekker stil kusdorpie, het as kind elke vakansie daar spandeer en gaan nog steeds elke vakansie terug soontoe."