Geverifieerde Resensie
South Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.
"I have always liked booking in Margate, felt safe and close to all facilities, eg. shopping centres, beaches and other activities."
"Baie oulike eetplekkies in die omgewing - Waffle house, Mac Banana, Duitse restaurant en nog vele meer. Oribi gorge, Lake Eland en Leopard's Rock is oulike besienswaardighede vir dag-uitstappies!"
"The tap water in the area is not palatable to those who are foreign to the area. I had taken ill from drinking only a small amount, so please use bottled water instead."
"Baie mooi uitsigte maar ek's bekommerd oor sekuriteit op die strand. Dit was heerlik om naby aan alles te wees en die pragtige see-uitsigte en natuurtonele in die oggend maak dit 'n bekende toeristebestemming."
"Dit blyk dat Margate die afgelope tyd baie agteruit gegaan het. Daar is nie eers meer ordentlike eetplekke in Margate self nie. Gevestigde besighede het toegemaak. Besighede wat nou daar is word bedryf deur buitelanders en is meerderheid Spaza-tipe winkels."
"It is a great place for relaxation, see breeze is so amazing, and evening and morning walks along the beach as well."
"The roads were not very good, potholes everywhere, so a person has to drive very carefully."
"Heerlike stil deel, genoeg plekke waar kruideniersware beskikbaar is en naby aan 'n groot winkelsentrum."
"Baie skoon en netjiese vakansie dorpie. Baie om te doen en alles is naby aan mekaar."