Geverifieerde Resensie
South Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.
"Die winkeltjies kort bietjie opknap werk. Maar die Jolly Roger was baie oulik!"
"The life guards kept trying to move us into the main crowd which was annoying. We had kids playing on the sand and in the shallow waters. We accepted responsibility for ourselves and did not want to sit and swim with the masses."
"Baie lekker daar gekuier. Die strand was nie te besig nie en 'n besoek aan die Blue Lagoon Restaurant en die The Waffle House is 'n moet!"
"Lekker stil strand. Perfek vir mense met kinders of mense wat 'n rustige wegbreek wil geniet."
"Toeganklik en naby aan al die strande en besighede, hoef nie ver te gaan om by die winkels te wees nie, als binne loopafstand."
Oribi Gorge Natuurreservaat, Suidkus
Beechwood Cottage"A must to visit, if you are a nature lover!"