Geverifieerde Resensie
South Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.
"Ons het die plaaslike bar en andere restaurante se etes van baie goeie kwaliteit gevind. Ek beveel dit aan om in te val by die Dolphin Bar vir heerlike vars voorbereide etes, asook die Glenmore Restaurant het ons heerlik verras met die kwaliteit wat hulle bedien. "
"Doon Heights is perfek geleë, netjies, skoon en veilig. Julle sien my binnekort weer."
"Die hele Trafalgar-omgewing se natuurskoon is pragtig. Werklikwaar aan te bevele vir beide bosliefhebbers asook seeliefhebbers."
"Sukkel om eienaar in die hande te kry as jy 'n probleem het en word nie teruggebel om dit uit te stryk nie."