Geverifieerde Resensie
Sunday's River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunday's River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 539 resensies.
Uitenhage, Sondagsriviervallei
VJ'S Guesthouse"Die gastehuis is naby 'n groot winkelsentrum met 'n Wimpy. Stil veilige omgewing. Sal beslis weer VJ' S gastehuis in die toekoms gebruik."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
The Unexpected"Dis 'n fantastiese vakansieplek vir mense wat sielsrus wil hê."
Cannonville, Sondagsriviervallei
Sundowner Guest House"Pragtige, skoon rivierloop en groot sand strand. Onbeskryflik mooi - nog nie oorbevolk nie."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Shipwreck Cottage"Skoon en veilige strand. Die sonsopkoms is asemrowend."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Bellevue - Elephants Lodge"Niks uitstaande of besonders wat diere betref. Die bos is te ruig, veral teen die pad maar fasiliteite is puik."
Cannonville, Sondagsriviervallei
Emerald Cottage"Grunters restaurant down the road for good food and village atmosphere. Addo Elephant Park entrance about a km away."
Uitenhage, Sondagsriviervallei
19 on Barkly"The accessibility to all areas are outstanding, but more information boards can be put up."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Shipwreck Cottage"Cannon Rocks is a lovely small little town with loads of potential. Cannon Rocks is slowly becoming the next holiday booming place to be."
"Vra die inwoners uit oor die gebied en besoek die plekke! Baie mooi omgewing!"
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
Addo Self Catering"Ongelooflike spesiale ervaring! 'n Moet vir almal wat in Suid-Afrika woon of daar gaan vakansiehou!"
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
Lenmore Chalets, Restaurant, Deli and Bakery"Brilliant experience. Saw a lot, including lions. We as a family said we will do it yearly."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Avoca River Cabins"Pragtige area met lieflike voëls en die paradys vir ons olifante."
Bushmans River, Sondagsriviervallei
Fat Fish B&B"River mouth and the beach offer opportunities for swimming and other water sports as well as extended walks. The town/village is quiet. In town shopping is limited to essentials, but a shopping mall is some 30 min (by car). "
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Coega Lodge"Very nice - close to the beach and other shopping centers."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Dolphin Dance Lodge - original"Geensins veilig om alleen te gaan stap of op die strand te wees nie."
Alexandria, Sondagsriviervallei
Heritage Guest House"Alexandria self is 'n baie ou dorpie en benodig herstelwerk aan baie van die geboue. Al hoe wel jy die ouderdom van die dorp regdeur kan sien is die paaie skoon en goed in stand gehou waar toeriste mag reis."