Geverifieerde Resensie
Sunday's River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunday's River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 539 resensies.
"Addo Olifantpark is naby Addo. Dit was 'n goeie dagondervinding. Ons het redeilk baie wild gesien en ook hoe die Olifante baljaar in die watergat. "
Uitenhage, Sondagsriviervallei
VJ'S Guesthouse"A lovely town, with friendly people. Would love to go back, just won't be staying at VJ’s Guest House."
Greater Addo, Sondagsriviervallei
Avoca River Cabins"Alhoewel die vallei regtig pragtig is, is die paaie en die dorpies baie afgemat. Behalwe vir 'n paar diamante wat die swak ekonomie weerstaan, sou ek nie baie tyd spandeer buite die park self (Aan die Weste kant) nie. "
Boknesstrand, Sondagsriviervallei
Boknes"Min mense weet dit is 'n lekker plek om te kuier. Almal is vriendelik en behulpsaam."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
84 on Himeville"Die winkels, strand en kerk is loopafstand en die mense in die omgewing is baie vriendelik."
Boesmansriviermond, Sondagsriviervallei
Makarios on the River"Saam met die buurdorp, Kenton-on-Sea, bied Boesmansriviermond gesinsvermaak, restaurante en 'n rustigheid wat verfris. Die rivier en see is toeganklik."
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
84 on Himeville"Baie still woon gebied skoon en netjies. Gerieflik naby die see en vis water vir die manne wat hou van hengel."
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
Addo Self Catering"Excellent. Unfortunately, rain needed for vegetation. Cattle Baron's food was excellent. Friendly staff. Enjoyed the park very much. Will go back again."
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
Addo Self Catering"Die park maak geen voorsiening vir mense wat vir 'n week in die omgewing is nie. Jy moet elke dag as 'n dagbesoeker inboek en R136 vir 2 persone betaal. Huisvesting binne die park is hopeloos onvoldoende en ek sal nie meer as 3 dae per besoek aanbeveel nie. Nasionale parke kan gerus by Namibia se Etosha Park gaan leer hoe om besoekers te hanteer."
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
River Front Estate"Daar is beslis baie om te sien. Deur self te ry, kon ons 2 keer deur die areas ry en kon ons baie wild sien."
"Die Olifantpark is baie goedkoop en was baie lekker om dit te besoek. "
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Stille Waters"As jy hou van 'n stil rustige vakansie. Oos-Kaap is pragtig!"
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
River and View For You"Baie mooi en die mense is baie vriendelik."
Boknesstrand, Sondagsriviervallei
Pantoqi, Boknes"Dis 'n pragtige strand. Dias Kruis is net 'n 3,7 km stap vanaf Boknesstrand. Die monument het ongelukkig deurgeloop onder vandale. Tog hartseer dat ons dag na dag plastiek en ander rommel op die strand moes optel. In vakansietye is dit wonderlik, maar buite seisoen is daar nie lewensredders nie."
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
Addo African Home, Restaurant and Safari"Ideale plek om van hieruit naar het Addo Elephant National Park te gaan, maar 10 minuten met de auto."
Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei
De Old Drift Guest Farm"Klein maar baie mooi park. Het baie olifante asook 'n klompie ander diere gesien."
"Dis 'n onbekende juweel vir 'n toerus wat hou van in plekke te gaan rond ry en snuffel."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Bay View Self-Catering"Lieflike strande, lekker speelplek op die duine. Cannon Rocks kan aanbeveel word!"
Bluewater Bay, Sondagsriviervallei
Bluewater Beach House"Sal graag 'n eetplekkie vir ontbyt en aandete in die omgewing wil sien. Bluewater Bay is rustig en stil, mens wil nie altyd stad toe ry vir ontspanning na-ure nie. Indien 'n persoon werk wil jy ook nie na-ure staan en 'n maaltyd voorberei nie, Spar het ook nie alles nie. Ons was ook nie alleen nie, daar was nog sewe ander gesinne saam in die omgewing vir die naweek."