Geverifieerde Resensie
Swartland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swartland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 386 resensies.
"A quiet and friendly dorpie. We visited Demonde Wine Farm for some tasting and shopping. Then moved on to Darling Brewery for the last drink. Now, that put a kick in everyone's step. We ended the weekend with a show at Evita's with a Sunday snack. Darling has everything you need. Not big, but enough to take up some hours of your day."
"Way more than meets the eye. Friendly people, beautiful surroundings and historic places brought to life."
"Heerlike dorp met baie in die omgewing om te desoek. Darling Brew en Ormonde is gunstelinge, asook Darling Sweet."
"Dit is baie stil en rustig by Grottobaai. Dit sou lekker gewees het as daar 'n restaurant en 'n winkel beskikbaar was in Grottobaai self, maar andersins is dit 'n pragtige plek."
"Small town and people are friendly. Darling gets its extra rating also because of the Doornfontein."
"Small town with nice wine farm just outside of Doornfontein. Darling Cellars and brewery also close by."
"Baie stil en net 2 klein koswinkels. Baie rustig."
"Grottobay is 'n awsome plek, ek sal vriende en my familie aanbeveel. Winkels moet nader wees."
"Heerlike dorpsatmosfeer, Darling brewery naby genoeg om kus te besoek. Skoon dorp met van die mooiste ou huisies en winkels."
"Besoek Darling Brouery gerus, lekker kos en baie bier om van te kies."
"Baie interessante omgewing en pragtige dorpie. Die Desert Rose Padstal naby die dorp is 'n wenner!"
"Quaint little Gem, a winning destination all year round (Ciao Darling best pizza I've had in a very long time)"
"Ons was in Malmesbury vir 'n swembyeenkoms. Die mense van die dorp is baie vriendelik. Riebeeck-Kasteel is ook baie naby en het meer die toeriste gevoel met restaurante, olyf- en wynplase."