Geverifieerde Resensie
Swartland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swartland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 386 resensies.
"Nature Reserve hide-out in a tranquil environment with many strolls, pathways and alongside the beach. A little jewel on the West Coast!"
"Beautiful aftreedorp. Sal daar bly of stukkie grond koop."
"Daar is so baie om te doen in en om die Swartland waarvan Malmesbury die hoofsetel is."
"Ek sal Malmesbury aanbeveel as bestemming - ek glo met die landboubedrywighede in die omgewing is dit seker 'n prentjie wanneer alles groen is!"
"The town definitely 'shuts down' midday on Saturday, and minimal open stores on Sundays too! But a gorgeous little piece of heaven, a must see!"
"Ideal place to escape from your busy daily routine, you can not fail to relax in this sleepy little town, surrounded by sweeping views across wheat landscapes with mountains in the background."
"Vlieë is tog 'n baie erge probleem en ek dink die boere spuit nie die stalle nie!"
"Ongelukkig nie veel te doen nie. Die Peron restaurant is 'n besoek werd."
"Ongelooflike mooi omgewing met natuur, strand, stilte en heerlike weg kom. Dalk net 'n voorstel om 'n strandskoonmaak te reël tussen inwoners. Dis nie lekker om te sien dat strand so vuil is nie, was so mooi skoon toe ons April 2021 maand daar was."
"Ongelooflike mooi omgewing met natuur, strand, stilte en heerlike wegkomgeleentheid. Dalk net 'n voorstel om strandskoonmaak te reël tussen inwoners. Dis nie lekker om te sien dat die strand so vuil is nie, was so mooi skoon toe ons April 2021 daar was."
"Neem maar saam wat jy nodig het wat voorraad betref. Piketberg en Moorreesburg is egter nie te ver as jy iets vergeet het nie!"
"Very strange place - I have no idea why this town exists, but it was very convenient for us coming from Misverstand Dam."