Geverifieerde Resensie
Swartland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swartland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 386 resensies.
"It all depends on what type of holiday you are wanting. This is a peaceful quiet destination. Lovely walks."
"Evitas was both interesting and funny although a bit in your face at times. ABSA ATM out of action in the town but could draw cash from the till at the Engen garage. Very friendly townsfolk. Best food of our entire journey at Marmalade Cat and very reasonably priced. "
"Die Swartland het soveel karakter, ek dink dit sal meer ontwikkel kan word om 'n top toeristebestemming te wees."
"See, fynbos, baie veilig en vriendelike mense. Fantastiese plek. Ideale leefstyl!"
"Ons love Darling. Sal dit weer besoek en aanbeveel. Evita se Peron is 'n groot aantreklikheid!"
"Interesting little town and worth more attention. One comes away with thoughts of returning."
"Pragtige dorpie. Laat mens baie dink aan Clarens. Net nie so baie winkeltjies nie. "
"Many hidden gems in the Swartland district if you only would take the time to explore. "
"Eerste keer dat ek daar oorgebly het, eerste wat jou opval is die vriendelikheid van die dorp se mense en lekker plattelandse gasvryheid. Sal volgende keer meer tyd wil spandeer om die dorp se geskiedkundige plekke te gaan besoek."
"Bly maar een van die mooiste dorpies om te besoek. Love die feit dat jy naby die beste wyn plase is en net 'n katspoegie weg van Kasteel af soos die Riebeeck-Westers dit noem. Sal gewis lekker wees om weer bietjie te kuier. Olyffees was regtig lekker!"
"Grottobaai seker nie almal se cup of tea nie, myne wel! Baie rustig en privaat. Geen inkopiegeriewe, goeie beplanning dus belangrik."
"Perfek vir 'n naweek wegbreek met baie om te sien en te doen. Sal definitief terug wees! "