Geverifieerde Resensie
Table View
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Table View bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 205 resensies.
"Table View is a buzz of activity with a variety of bars/clubs/shops/malls and entertainment. Although can be very windy certain times of the year, hence all the kite surfing in the area but Table View has it all, sun, beach, good bars and restaurants. Perfect destination. "
"Die wind is nie baie vriendelik nie en dit laat jou nie regtig toe om 'n dag op die strand te spandeer nie. Die area is baie mooi en netjies en die winkelsentrums is naby. "
"Die lekkerste pizza by Blue Peter te ete, die Castella Amare Restaurant in Melkbosstrand het heerlike seekos en The Indian Chapter Restaurant vir die beste "Indian culinary". Sal weer so 'n vakansie inwerk!"
"Ons as gesin soek altyd verblyf in hierdie area met 'n see-uitsig. Ons kom van Noord-Wes en wil nie graag in ander geboue vaskyk nie."
"Hang af wat jy wil besoek. Redelik ver as jy die populêre toeriste plekke wil verken. Lekker naby Blouberg, wat 'n beeldskone strand is."
"Na aan groot winkels, restaurante en kroeë. Veilig en bied 'n asemrowende uitsig op Tafelberg."
"In close proximity to the restaurant and shops. Very good place to go and you will have a peace of mind."
"Table View het alles. Die strand, die see, die wind, die fantastiese uitsig op die groot baai en Tafelberg, die restaurante en kafees, die gevoel van vakansie, die veelvoudige aanbod van dinge om te doen."
"Personally I love Table View I always book around I like the security around as I have never experienced any crime, its my five star destination."
"Awesome area to stay. Out of the craziness of the busy town centres, but still centrally located to get to many places quickly!"