Indien jy Tankwa Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tankwa Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tankwa Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tankwa Karoo akkommodasie
97 lekke plekke om te bly
Vindoux Guest Farm & Spa skuil in die Tulbaghvallei net 120 km van Kaapstad af. Die werkende plaas is aan die voorh...
Villa Tarentaal is op 'n olyfplaas in die geskiedkundige Tulbaghvallei en bied verblyf in selfsorgkothuise in rusti...
Landliebe Farm Cottages - Aloe Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende plaas, 11 km buite Tulbagh. H...
Landliebe Farm Cottages - Buchu bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas wat 11 km buite Tulbagh geleë is. Hierd...
K&D's Plek bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Tulbagh. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende en die v...
Big Sky Villa is in die hartjie van Tulbagh geleë en is stapafstand van die middedorp af. Tulbagh is veral bekend v...
Raptor Rise is op 'n olyf- en beesplaas wat ook as die tuiste vir afgetrede perde dien en bied verblyf in eenhede v...
Riviera Cottage is 'n plattelandse grasdak-selfsorgkothuis vir 6 gaste sowat 6 km buite Tulbagh. Dit is die ideale ...