Indien jy Drie Susters besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drie Susters.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drie Susters Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Three Sisters accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drie Susters akkommodasie
23 lekke plekke om te bly
Savoy Hotel Beaufort-West is deel van die Savoy Hotel Group wat in privaat besit is. Dié nuwe erfenisboetiekhotel i...
Young's Halfway House in Beaufort-Wes is die beste sakpas-oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Ons het gesin...
Waterkloof is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas in Aberdeen, Oos-Kaap. Dit spog met 'n uitsig oor die dam en o...
Bitterwater Farmstay is 'n bekoorlike plaashuis op 'n werkende Karooplaas, in die hartjie van die Karoo tussen Loxt...
SANParks Karoo National Park bied dolerietkranse, kalmte en oorgenoeg ruimte en is net buite Beaufort-Wes langs die...
Onbedacht Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n klein eenslaapkamerkothuis op 'n afgeleë beesplaas in die K...
Die sjarme en eenvoud van plaaslewe in die sentrale Karoo gee jou die kans om net weer asem te skep. Die bekoorlike...
Teri-Lemveli Lodge is in die Karoo geleë, net van die N1-hoofweg af en 15 km suid van Beaufort-Wes. Die lodge bied ...