Geverifieerde Resensie
Uitenhage Farms
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Uitenhage Farms bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 56 resensies.
Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms
Ocean Song"Dis 'n fantastiese plek, salig en stil. Goed vir ons stadsiele gewees."
"Unfortunately only a few restaurant options in Colchester. Very short drive to Port Elizabeth though. "
"Op aanbeveling van Parkview het ons die Sunset River Cruise saam met Wayne gaan doen, was baie lekker en duine-klim by die see was hoogtepunt."
Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms
Ocean Breezzz Self-catering Accommodation"Die area is baie veilig wat naby die see geleë is."
"Hierdie is oulike plek as jy van visvang hou en 'n bootmens is. Ontspanne, maar nie veel anders om te doen nie."
"Cannonville is a residential area on the Sundays river. We find it convenient when visiting Addo Elephant Park. Wouldn't stay there otherwise. Good Spar and petrol garage. "
Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms
Angels Rest"Veilig, vriendelike mense en ek sal enige iemand aanbeveel om daarheen te gaan en te bespreek by Angels Rest."
Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms
Angels Rest"Baie rustige en pragtige dorpie met ongerepte natuur."
Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms
Angels Rest"Absoluut hemels as jy wil wegkom van stad en lawaai. Pragtige omgewing."
"Baie sentraal om die Addo en Sondagsrivier omgewing te verken en geniet!"
Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms
Angels Rest"Fantasties. Kan nie in beter woorde beskryf hoe rustig en asemrowend mooi dit is nie. "
"Die Sondagsrivier omgewing is baie mooi en die restaurant is knus en die kos lekker. "
Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms
Hyacinth Place"As mens rustig wil wees, weg van gewoel en geraas, is dit ‘n plek om totaal te ontspan en rus vir liggaam en gees te kry."
"A bit dry when we arrived, but they are in a middle of a drought, so cannot blame anyone. Better than staying close to main camp as you have easier access to Colchester and civilisation, with as easy access to both the park and Sunday's River."