Geverifieerde Resensie
Uvongo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Uvongo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1011 resensies.
"Ons hou gewoonlik vakansie in Winkelspruit vir die mooi strand, maar Uvongo strand was vir ons 'n eerste en beslis nie 'n laaste nie. Strand was hemels en beeldskoon."
"Close to everything, lots of restaurants. Crayfish Inn restaurant in Ramsgate just a few kilos down the road, the food was fabulous."
"This place is great for going on a peaceful getaway with so many wild life to explore. "
"Die ligging is baie goed/mooi - net baie onplesierig oor wind - kon glad nie buite sit nie. "
"Uvongo is 'n briljante bestemming. Die Suidkus is baie mooi. Vriendelike mense en lekker strand kos orals."
"If you want a quiet place next to beach and full of entertainment, but far from the noise of the city centre, then Uvongo is the place."
"Het party dae vreeslike winde gehad, wat niemand iets aan kan doen nie. Vriendelike mense en WOLF Security is op en wakker met hulle dienste."
"All I can say is I am in love with this place. All shops are around lots of entertainment. We will be back again."
"Gaan al vir die laaste 30 jaar na Uvongo vir vakansie. Bly 'n uitstekende vakansiebestemming."
"Beveel nie 'n Chillie House kerrie aan nie, het beide siek geword van kerrie. Het 'n fantastiese tyd by Friends Sport Bar in Margate gehad. "