Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Uvongo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Uvongo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1011 resensies.

Uvongo

Topanga 35

"Uvongo is lekker sentraal geleë tussen die ander kusdorpe, veral wanneer jy verskillende strande wil besoek of omliggende besienswaardighede. Ongelukkig is Uvongo se swemstrand toegemaak weens riool besmette lagoon water. Daarom sal ek Ramsgate se blouvlagstrand eerder aanbeveel vir swem."

Uvongo

205 Laguna La Crete

"We could not swim in Uvongo's due to it being contaminated but it is an awesome place and close to everything to do."

Uvongo

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Uvongo is 'n baie mooi en rustige plekkie. "

Uvongo

Uvongo Square

"Uitstekend, sal beslis weer gaan."

Uvongo

Jakaranda 17

"'n Gunsteling vakansiedorp aan die Natalse Suidkus."

Uvongo

Southgate 16

"Uvongo has everything to offer, places that I visited was kept very clean and user friendly. "

Uvongo

Aride Holiday Apartments

"Nice place to stay after hard work break."

Uvongo

Laguna La Crete 11

"Goeie waarde vir geld en rustig buite seisoen. Uvongo was mooi skoon, maar jammerte met die baie probleme met besoedeling water wat toerisme dood sal draf as nie aandag gegee word nie. "

Uvongo

Laguna La Crete 11

"A pity that Uvongo now has a dowdy appearance principally due to lack of maintenance of municipal services - roads, pavement, buildings etc."

Uvongo

Saints View Resorts Unit 2

"Fantastic beach, nice and quiet, kids loves this place."

Uvongo

Uvongo Square

"Fantastiese strand en alles is loopafstand. Kan die bestemming definitief aanbeveel."

Uvongo

Summer Beach 6

"Die strand was 'n paar dae toe, want water van lagoon en see was besmet (riool water)."

Uvongo

Sunset Beach 4

"Gaan en gaan geniet die see."

Uvongo

19 Seascape Lodge

"Uvongo is 'n rustige plek. Daar is baie om te doen in omliggende areas. Ek sal enige tyd weer Uvongo besoek."

Uvongo

Aride Holiday Apartments

"Die strand is baie goed en die swemomstandighede veilig, mits dit nie so dikwels gesluit word a.g.v. riool besoedeling uit die rivier nie."

Uvongo

Great Outlook

"Uvongo is ons gunsteling bestemming, baie strande om van te kies."

Uvongo

Seeskulp 1

"Just that there are a lot of rocks, but the area is cool."

Uvongo

H2O Self-Catering

"Baie still en rustig vir ons ouderdom groep."

Uvongo

Seascape Lodge 38 Uvongo

"Lekker rustige atmosfeer."

Uvongo

7 Uvongo Sands

"Very nice."

Uvongo

211 Laguna La Crete

"Baie sentraal, genoeg om te doen in die omgewing."

Uvongo

9 Seascape Lodge Uvongo

"Ek dink Uvongo en Shelley Beach kry baie meer aftrek as Margate. Uvongo het meer potensiaal as Margate wat ek dink agteruit gegaan het."

Uvongo

Uvongo Square 10

"Die rioolwater wat in die see geloop het was sleg! Ons het dus ander swem strand gaan soek vir 2-3 dae."

Uvongo

119 Laguna La Crete

"Dit was die beste vakansie ooit. "

Uvongo

39 Seascape Lodge

"Uvongo is die beste swemstrand as jy klein kinders het."

Uvongo

Topanga 35

"Amazing vakansie bestemming! "

Uvongo

Topanga 24

"Uvongo fantasties! Maak net seker oor jou vakansie blyplek."

Uvongo

Stafford Place 6

"Uvongo is centrally located on the South Coast, easily accessible from the N2 or old coastal road. Shelley Beach shopping centre and South Coast Mall are within a few kilometers. Being so central, Uvongo is the springboard to the lower South Coast."

Uvongo

Laguna La Crete 101

"Die swemstrand is toe agv 'n riool probleem wat nie reg gemaak word nie. Dit is 'n groot teleurstelling vir baie mense."

Uvongo

Uvongo Square 10

"Perfect holiday all round."

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang